Nigerië beskuldig Suid-Afrika daarvan dat 97 Nigeriërs gedeporteer is ná 'n reeks klopjagte.
- Mar 2, 2017
- 1 min read

Die aankondiging is gemaak te midde van toenemende spanning tussen die twee lande weens geweld teen buitelanders in Suid-Afrika. Geweld teen buitelanders het verlede maand verskeie kere opgevlam in Johannesburg en Pretoria. 'n Woordvoerder van die Suid-Afrikaanse ministerie van Binnelandse Sake sê mense van verskeie nasionaliteite word op 'n daaglikse basis gedeporteer en Nigeriërs word nie uitgesonder nie.

























Comments