Die SA regering sê die toename in vetsug, diabetes, hoë bloeddruk en ander nie-oordraagbare siektes
- Feb 1, 2017
- 1 min read

Die departemente van gesondheid en finansies het 'n gesamentlike voorlegging in die parlement gemaak. Die minister van Finansies, Pravin Gordhan gaan na verwagting die nuwe belasting tydens die begrotingsrede in Februarie aankondig. Die direkteur-generaal vir nie-oordraagbare siektes by die departement, Melvyn Freeman sê die belasting gaan nie die probleem oornag oplos nie, maar dat dit 'n nodige ingryping is.

























Comments