Die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies, António Guterres het sy ontevredenheid met Amerika
- Feb 1, 2017
- 1 min read

Die VN is vroeër gekritiseer omdat hy glo nie sterk genoeg gereageer het op 'n bevel wat meer as 200 miljoen mense in sewe lande raak nie. President Donald Trump het Vrydag 'n uitvoerende bevel onderteken wat burgers waaronder talle vlugtelinge van die Midde-Ooste en sekere Afrika-lande, toegang tot Amerika verbied. Trump voer aan dat die beleid daarop gemik is om terroriste uit die land te hou. Die VN vra dat die verbod so gou as moontlik opgehef word.

























Comments