Mej. Namibia 2017
- May 11, 2017
- 1 min read

Meisies wat tussen 18 en 24 jaar oud is en wil deelneem aan die Mej. Namibië-kompetisie, het nog net tot môre om 12:00 om só te maak. Inskrywingsvorms verskyn in Republikein, of kontak 081 128 3388 vir meer inligting.

























Comments