top of page

Die Republikein berig 'n Diplomatieke geskil broei tussen Namibië en Zambië nadat die buurland o

  • May 11, 2017
  • 1 min read

Die vragmotors het vis van Walvisbaai­ na Zambië vervoer en was glo met Zambiese rooi-kiaathout uit die Demokratiese Republiek van Kongo (DRK) op pad terug na dié hawe van waar die hout na China ver­skeep sou word. Zambië het onlangs 'n verbod op die handel in dié hout geplaas. Eienaars van die vervoerondernemings aan wie die vragmotors behoort, gaan vanoggend na die Zambiese ambassade in Windhoek opruk om antwoorde te eis.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page