Formule Een: Lewis Hamilton van Mercedes het die Sjinese grand prix in Shangai gewen.
- Apr 10, 2017
- 1 min read

Die Brit was in die voorste wegspringplek. Sebastian Vettel in sy Ferrari was meer as ses sekondes agter Hamilton. Max Verstappen van Red Bull is in die derde plek.

























Comments