top of page

Die ses uitvoerende hoofde van Suid-Afrika se Superrugby-franchises gaan Dinsdag besluit watter twee

  • Apr 10, 2017
  • 1 min read

Sanzaar het vroeër vandag bevestig dat dat twee Suid-Afrikaanse spanne en een Australiese span aan die einde van die seisoen uit die kompetisie gelaat moet word. Die rugbybeheerliggaam het egter nie 'n besluit geneem oor watter spanne dit is nie. Die kompetisie sal voortaan bestaan uit 15 spanne - vyf van Nieu Seeland, vier elk van Australië en Suid-Afrika en een elk van Japan en Argentinië. Die Southern Kings en die Cheetahs is waarskynlik die Suid-Afrikaanse spanne wat die trekpas sal kry saam met die Western Force van Australië.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page