Die Namibiese regering staan gereed om sowat 27 duisend leerders van 102 skole in vloedgeteisterde g
- Apr 10, 2017
- 1 min read

Die Namibiese regering staan gereed om sowat 27 duisend leerders van 102 skole in vloedgeteisterde gebiede in die noorde van die land by te staan. Die eerste minister, Saara Kuugongelwa-Amadhila, sê haar kantoor bied bystand in die vorm van tydelike behuising soos tente, water en muskietnette.

























Comments