top of page

Nedbank waarsku dat Suid-Afrika se bankstelsels ernstig beïnvloed sal word indien afgraderings in di

  • Apr 7, 2017
  • 1 min read

Sewe Suid Afrikaanse banke is reeds deur graderingsagentskappe afgegradeer ooreenkomstig met die gebruik dat hulle nie hoër as die land gegradeer kan wees nie. Standard and Poor's het Vrydag SA tot rommelstatus afgegradeer en Moody's ondersoek nog dié moontlikheid. Nedbank se bestuurshoof, Mike Brown wys daarop dat die buitelandse gradering afgeskaal is en nie die plaaslike gradering nie. Volgens hom het aandele in die finasiële sektor waarskynlik met 100 tot 150-miljard rand gedaal en die rand se waarde met byna 15 persent verminder.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page