top of page

Oshigambo se Kring Inspekteur vir skole in die Oshikoto-streek, Nicky Uugwanga het ‘n beroep gedoen

  • Apr 5, 2017
  • 1 min read

Uugwanga het aan Nampa gesê dat strenger voorwaardes aangeheg moet word aan die leerplan, waaraan studente vir bevordering moet voldoen, sodat hul aangemoedig kan word om meer moeite in hul skoolwerk te sit.

Deel van die hersiening van die leerplan sal wees om weg te doen met die outomatiese bevordering van studente na graad 12. Volgens die Ministerie van Onderwys, Kuns en Kultuur se regulasies begin alle vakke in graad 11 en gaan voort in Graad 12, en dus kan ‘n student na graad 12 bevorder word, selfs as hul nie hoë simbole bereik het nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page