top of page

Die landbousektor kan ‘n belangrike rol speel om meer voedselsekuriteit in die land te verseker.

  • Feb 13, 2017
  • 1 min read

Die sektor is ook in ‘n goeie posisie om Visie 2030, die nasionale ontwikkelingsplanne en die Harambee Welvaartsplan te verwesenlik. Die Minister van Landbou, Water en Bosbou, John Mutorwa sê dit kan deur waarde-toevoeging van plaaslike landbouprodukte gedoen word. Mutorwa was aan die woord tydens ‘n inligtings- en afskeids-vergadering van die eerste fase van die Suid-Suid samewerkingsprogram tussen Namibië, Sjina en die Verenigde Nasies se Voedsel en Landbou-organisasie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page