Die eerste fase van die drieledige ooreenkoms tussen Namibië, Sjina en die FAO is in Junie 2014 onde
- Feb 13, 2017
- 1 min read

As deel van die ooreenkoms het Sjina een-komma-vyf miljoen Amerikaanse dollar in die projek belê en 15 kundiges beskikbaar gestel om aan die implementering van die regering se groenskema projekte deel te neem. Die regering wil nou hê Sjina moet die vennootskapsooreenkoms vir die implementering van die tweede fase uitbrei.

























Comments