Toelaes tot voordeel van kinders sal steeds uitbetaal word, ondanks begrotingsbesnoeiings wat nou ta
- Feb 7, 2017
- 1 min read

Die Ministerie van Geslagsgelykheid en Kinderwelsyn sê hy word self deur begrotingsbesnoeiings geraak, maar kan nog nie sê watter werksaamhede geraak sal word nie. Die adjunk direkteur van Kinderwelsyn, Lydia Shikongo het aan die NBC gesê fondse is reeds opsy gesit wat aangewend sal word om kinders in moeilike omstandighede te help. Sy sê daar is sowat 20-duisend kinders wat nog op die regering se databasis geregistreer moet word, bykomend tot die 242-duisend kinders wat verlede jaar as begunstigdes geregistreer is.

























Comments