top of page

Die voormalige voorsitter van die Afrika-unie-kommissie, Nkosazana Dlamini-Zuma, het gister tydens ‘

  • Feb 7, 2017
  • 1 min read

Sy word in sommige kringe beskou as president Jacob Zuma se opvolger wanneer hy by die ANC se 54ste nasionale verskiesingskonferensie in Desember vanjaar uittree, en News24 sê haar uitlatings kan gesien word as die begin van haar veldtog om die president van die party te word. Dlamini-Zuma het gesê vroue moet betrokke wees by die regering van die land.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page