Rusland sê hy steun die voortsetting van samesprekings oor die Siriese krisis onder leiding van die
- Feb 6, 2017
- 1 min read

Die Russiese minister van Buitelandse Sake, Sergei Lawrof, het in 'n verklaring gesê die internasionale samesprekings wat in Kazakstan plaasgevind het, was 'n deurbraak. Hy sê dié samesprekings kan egter nie die volgende ronde gesprekke in Genève in Switserland vervang wat op 20 Februarie moet begin nie.

























Comments