Die toestand van die Springbok-legende, Joost van der Westhuizen, het verbeter hoewel hy nog baie mo
- Feb 6, 2017
- 1 min read

Volgens 'n plasing op die J9-stigting se Facebook-blad is hy baie beter nadat hy Saterdagoggend in 'n kritieke toestand in die hospitaal opgeneem is. Van der Westhuizen het die stigting in die lewe geroep nadat hy in 2011 met motorneuronsiekte gediagnoseer is. In die plasing word die publiek vir hul ondersteuning bedank.

























Comments