top of page

Kabeljou het die wet voorgespring toe die jaarlikse tog na Sandvishawe gister meer as 'n week vo

  • Dec 23, 2016
  • 1 min read

Groot kabeljoue is gevang maar vistermanne het hulle by die ou viswet gehou met net twee kabeljoue van meer as 70 sentimeter en hul kwota van net tien visse per hengelaar. Eers het warmer water na 'n noordewind ingekom. Gister is dit deur 'n suidwestewind teruggedruk en was die kabeljoue daar. 'n Voorspelling was gister dat die toestand teen Sondag weer gaan meebring dat krewe op die strand gaan uit loop.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page