top of page

Die 2016 Walvisbaai Sages gholfkampioenskap is laas Vrydag en Saterdag gespeel.

  • Dec 23, 2016
  • 1 min read

Die toernooi het opnuut aan die verwagting voldoen en nie minder nie as 63 spelers het sake op die perfek gekondisioneerde baan uitgespook. Die weer was ook gunstig vir gholf en die uiteinde was ’n paar goeie tellings. Die algehele kampioen Deville Dreyer het ’n uitstekende 84 punte behaal, wat ook ’n invloed op sy voorgee behoort te hê.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page