Twee jong kinders is Dinsdag deur omstanders van verdrinking naby Pebble aan die kus gered. Die agtj
- Dec 22, 2016
- 1 min read

Omstanders by die Mole het Maandag net betyds 'n 13-jarige meisie van verdrinking gered. Hulle het dadelik noodhulp begin toepas en 'n dokter uit Suid-Afrika wat met vakansie is, het ingespring en die meisie haar bewussyn help herwin. Die adjunkbevelvoerder van die Seereddingsinstituut van Namibië, mnr. Petrus van Staden, het besoekers gemaan om versigtig te wees. Volgens Van Staden gaan die see vir die volgende twee of drie dae rowwer as gewoonlik wees.

























Comments