top of page

Toerusting ter waarde van N$150 875 is aan die Namibiese polisie en die munisipale verkeerseenheid v

  • Dec 22, 2016
  • 1 min read

Die skenking is deur die deur die Forum vir die Selfregulering van die Alkoholbedryf (SAIF) en die Private Sektor Padveiligheidsforum (PSRSF) gedryf, met laasgenoemde wat teen 2020 padongelukke met 50% wil verminder. Vanjaar het die Motorvoertuigongelukfonds (MVAF) 662 sterftes en 6 619 beserings op Namibiese paaie aangeteken. Die Erongostreek het die tweede hoogste aantal sterftes aangeteken. Volgens hoofverkeersbeamptes Eben Platt en Melvin Cloete is nege mense vanjaar vir dronkbestuur in Walvisbaai inhegtenis geneem. In Swakopmund is 14 mense, van wie sewe die afgelope naweek, vir dronkbestuur sedert 1 Desember in hegtenis geneem.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page