Die vlak van onderwys in ontwikkelende Afrika-lande, veral dié in sub-Sahara Afrika, is 70 jaar agte
- Dec 22, 2016
- 1 min read

Volgens 'n verslag deur die Internasionale Kommissie vir die Finansiering van Globale Onderriggeleenthede sal ontwikkelende lande onderrig moet uitbrei om in die volgende 30 jaar by ontwikkelde ekonomieë op te vang. Die voormalige Tanzaniese president, mnr. Jakaya Kikwete, het tydens 'n besoek aan president Hage Geingob gesê Namibië se studentebevolking sal na verwagting in die volgende 24 jaar van die huidige 650 000 verdubbel. Kikwete het gemaan Namibië moet toegang tot onderrig vir alle kinders verseker soos die bevolking groei.

























Comments