Tussen 22 November en 18 Desember het 289 padongelukke in Namibië voorgekom. Altesaam 517 mense is i
- Dec 21, 2016
- 1 min read

Volgens statistiek wat deur die Motorvoertuig Ongelukfonds van Namibië (MVAF) bekend gemaak is, het 21 persent minder ongelukke; 38 persent minder beserings en 22 minder sterftes vanjaar in vergelyking met verlede jaar voorgekom. In die meeste ongelukke wat voorgekom het, het voertuie gerol (34 persent). Altesaam 29 persent van ongelukke was botsings tussen voertuie en in 18 persent van ongelukke was voetgangers betrokke.


























Comments