Die minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse-Himarwa, het tydens die bekendmaking v
- Dec 21, 2016
- 1 min read

Volgens die minister is die verhoging van slaagsyfers 'n “baie sensitiewe en omstrede aangeleentheid”, maar is dit iets wat sterk oorweeg moet word. Sy het egter gemaan dat daar wél 'n aanpassing van slaageise gaan wees. Vanjaar het 38 240 voltydse graad 10-kandidate die Junior Sekondêre Sertifikaat- (JSC) eksamen afgelê. 'n Totaal van 55,7% van dié kandidate (21 291) het geslaag, teenoor die 54,3% van verlede jaar.

























Comments