'n Man van Okahandja het glo Sondag by die Reit Club 'n perd agter sy bakkie aangesleep wat
- Dec 20, 2016
- 1 min read

'n Storm het op sosiale media losgebars nadat die man glo eers die perd met sy bakkie gejaag en dit toe voor sy vrou en kinders aan die bakkie vasgemaak en tot sy dood gesleep het.

























Comments