top of page

Die ministerie van myne en energie het die aanstelling van die nuwe direksie van NamPower aangekondi

  • Dec 20, 2016
  • 1 min read

Minister Obeth Kandjoze het in 'n verklaring die name van die ses nuwe direksielede, wat vir 'n termyn van vier jaar op die direksie sal dien, bekend gemaak. Die direksielede is: me. Kauna Ndilula, wat die voorsitterstoel sal inneem. Mnr. Daniël Motinga is die ondervoorsitter en me. Anna Matebele, mnr. Andreas Kanime, me. Sara Naanda, en dr. Detlof von Oertzen is gewone lede van die direksie. Hul aanstellings is van 1 Januarie 2017 tot 31 Desember 2020 van krag.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page