top of page

Op Swakopmund is die sosiale media die naweek deur noodinstansies gebruik om besoekers te waarsku da

  • Dec 19, 2016
  • 1 min read

Op Swakopmund en Walvisbaai is motorryers ook gewaarsku dat misdadigers van tegnieke gebruik maak om hul motors te ontsluit. Sogenaamde “jammers” word gebruik om die voertuie oop te kry. Wanneer ‘n voertuig met die druk van ’n knoppie gesluit word, ontsluit die diewe dit dadelik weer met hul eie toestelle. Die Shoprite- en OK-sentrums op Walvisbaai word as spesifieke plekke genoem waar die diewe op die motors toegeslaan het.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page