In ‘n petisie aan pres. Hage Geingob het betogers Vrydag geëis dat die regering dadelik sy grondherv
- Dec 19, 2016
- 1 min read

Onder streng polisiebewaking het grondloses van 08:00 in Katutura saamgetrek en die bloedige son in ‘n protesoptog ter ondersteuning van Bernardus Swartbooi, die voormalige adjunkminister van grondhervorming, aangedurf. Baie van hulle was in tradisionele drag. Hulle het plakkate geswaai, gesing en slagspreuke geskree.

























Comments