Dis het einde niet vir pres. Robert Mugabe van Zimbabwe.
- Dec 19, 2016
- 1 min read

Zanu-PF, die land se regerende party, het Saterdag aangekondig Mugabe is sy kandidaat in die nasionale verkiesing in 2018, berig Associated Press (AP).
Mugabe word 93 jaar oud in Februarie 2017.
Zanu-PF het die aankondiging gedoen in die dorp Masvingo in die suidooste van Zimbabwe waar die party se jeugliga voorgestel het dat Mugabe lewenslank en met breë magte behoort te heers, berig AP.

























Comments