Meer as 3000 verlaat Aleppo
- Dec 16, 2016
- 1 min read

Meer as drieduisend burgelikes en rebelle het die die Siriese stad Aleppo in bussen en ambulanse begin verlaat volgens `n ooreenkoms wat die Siriese regering sal toelaat om die hele stad te beheer.
Die ontrekking van die rebelle gee aan president Bashar al-Assad se regering sy grootste oorwinning sedert die oorlog meer as vyf jaar gelede begin het.
Die ontruiming het gister in alle erns begin nadat dit `n dag vroeër nie geslaag het nie

























Comments