Xander Skinner, wat vanjaar sy matriekjaar by die Windhoek Afrikaanse Privaatskool (Affies) in Eros
- Dec 15, 2016
- 1 min read

Jimmy Tierney, swemafrigter van die McKendree Universiteit in Illinois, het vir Skinner die beurs aangebied. Volgens hom kan Skinner die universiteitspan ’n stewige hupstoot in die 50 m-, 100 m- en 200 m-vryslag sowel as in die aflos gee.

























Comments