Die Dordabis-polisie vat nou voor in die stryd teen vee wat op nasionale paaie of padreserwes loop e
- Dec 15, 2016
- 1 min read

Dié operasie moet as proefloop dien voor dit na die res van Namibië uitgebrei word.
Die inisiatief, wat reeds vanaf November deur Dordabis se stasiebevelvoerder ao. Nehemia Shapaka toegepas word, se hand is intussen deur onder meer die kantoor van die prokureur-generaal en die Gesamentlike Misdaadvoorkomingsforum (JCPF) asook die Nasionale Padveiligheidsraad (NRSC) gesterk.

























Comments