top of page

’n Werknemer van Namdeb by Oranjemund, mnr. Likius Shetunyenga (51), het Maandag in ’n ongeluk by di

  • Dec 15, 2016
  • 1 min read

Volgens ''n brief van Namdeb se hoofbestuurder, mnr. Riaan Burger, wat aan werknemers gestuur is, het die ongeluk omstreeks 11:00 op die G90-dwarswal van die myn plaasgevind. Shetunyenga en die stootskraper wat hy beman het, het glo ná ''n ineenstorting onder die water verdwyn.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page