Vier mans het Maandag in die landdroshof op Opuwo in verband met die gekweste renosterbul in die Eto
- Dec 14, 2016
- 1 min read

Die gekweste renosterbul is verlede Dinsdag in Etosha gevind en die ses vermeende stropers is verlede Woensdag in hegtenis geneem. Die renoster moes later weens ernstige¬ beserings aan sy poot deur veeartse van die ministerie van die omgewing en toerisme van kant gemaak word nadat hulle gespook het om sy lewe te red.

























Comments