Die Namibiese weerkantoor se hoofweervoorspeller, Odillo Kgobetsi, sê swaar reën van meer as 50 mm w
- Dec 14, 2016
- 1 min read

Inwoners van die streke moet die nodige voorbereidings tref.
Na verwagting sal reënweer oor die noordelike, sentrale en oostelike dele van die land in die volgende dae voortduur en vanaf Donderdag 15 Desember tot oor die suidooste van die land uitbrei. Teen Vrydag 16 Desember sal die reënweer oor die Weste en Suidweste opklaar, maar na verwagting sal dit steeds in die Noorde, Noordooste en Suidooste voorkom.

























Comments