Nóg ''n skoolhoof in die Zambezistreek is met vier olifanttande in sy besit in hegtenis gene
- Dec 13, 2016
- 1 min read

Nóg ''n skoolhoof in die Zambezistreek is met vier olifanttande in sy besit in hegtenis geneem. Die 51-jarige skoolhoof is Vrydag omstreeks 13:30 by die Chotto-nedersetting in Katima Mulilo vasgetrek nadat hy probeer het om die tande te verkoop, Dit is die tweede skoolhoof in die Zambezistreek wat vanjaar met olifantstropery en die onwettige handel van ivoor verbind word.

























Comments