top of page

Die Impak-kurrikulum en ongekwalifiseerde onderwysers oftewel leerling-onderwysers of onderwysers wa

  • Dec 13, 2016
  • 1 min read

Die Impak-kurrikulum en ongekwalifiseerde onderwysers oftewel leerling-onderwysers of onderwysers wat vakgerig opgelei is, is volgens die skoolhoof van Educare Windhoek Edms. Bpk die rede hoekom dit volgens ’n ministeriële opdrag moes sluit. Die minister van onderwys, kuns en kultuur het vroeër die maand skriftelik instruksie gegee dat alle werksaamhede van die skool gestaak moet word, terwyl alle vooruitbetalings deur ouers en voogde vir inskrywings van leerlinge vir aanstaande jaar, terugbetaal moet word. Volgens die skoolhoof, mnr. Wihan Brand, kan die minister egter nie na willekeur skole toemaak “alvorens daar nie ’n behoorlike gesprekvoering tussen beide partye was nie”. Hy het verwys na ’n advertensie waarin die ministerie glo 2 000 vakante onderwysposte adverteer met die opdrag dat persone met ’n graad 10-kwalifikasie kan aansoek doen.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page