top of page

Die duinegordel tussen Swakopmund en Walvisbaai het Saterdagoggend sy eerste lewe geëis. 'n Man

  • Dec 13, 2016
  • 1 min read

Die duinegordel tussen Swakopmund en Walvisbaai het Saterdagoggend sy eerste lewe geëis. 'n Man is dood toe sy ligte vragmotor in die duinegordel teenoor Afrodite-strand tussen Langstrand en Walvisbaai gerol het. Tot gistermiddag was die naam van die oorledene nog weerhou, maar dit is bekend dat hy van Swakopmund en 65 jaar oud was. Die naam van ''n 24-jarige man van Suid-Afrika wat saam met die oorledene in sy bakkie was, word ook nog weerhou. Die jonger man het net ligte beserings opgedoen.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page