top of page

WGO fouteer in hantering van geelkoors

  • Aug 5, 2016
  • 1 min read

'n Ondersoek deur die nuusorganisasie Associated Press het bevind dat die Wêreldgesondheidsorganisasie ernstig gefouteer het in sy hantering van die uitbreek van geelkoors in sentraal-Afrika.

Die ondersoek het bevind dat 'n miljoen van die entstof verdwyn het tydens die verskeping van meer as ses-miljoen dosisse in Februarie na Angola.

Sommige van die entstof is na streke gestuur waar daar geen voorvalle van geelkoors is nie. Die WGO het nog nie op die verslag gereageer nie.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page