top of page

Obama versag vonnisse

  • Aug 4, 2016
  • 1 min read

President Barack Obama van Amerika het die vonnisse van 214 gevangenes versag.

Diegene wat vrygelaat gaan word, sluit in 67 mense wat lewenslange vonnisse uitdien.

Volgens die Britse Uitsaaikorporasie is die meeste gevangenes wat deur Obama begenadig is, skuldig bevind aan laevlak dwelmoortredings.

Daar is meer as twee miljoen Amerikaners agter tralies.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page