top of page

5 Nuwe sportsoorte by 2020 Spele

  • Aug 4, 2016
  • 1 min read

Die Internasionale Olimpiese Komitee het vyf sportsoorte goedgekeur wat by die 2020 Olimpiese Spele in Tokio ingesluit sal word. Dit sluit in basketbal, skaatsplankry en branderplankry.

Die I.O.K hoop dat die insluiting van dié sportsoorte jonger toeskouers sal lok.

In 2014 is nuwe regulasies aanvaar ingevolge waarvan die gasheerland sportsoorte kan aanbied wat in die bepaalde land gewild is.

Die insluitings is bykomend tot die 28 kernsportsoorte by die Olimpiese Spele.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page