top of page

Obama: Trump nie geskik om land te lei

  • Aug 3, 2016
  • 1 min read

President Barack Obama van Amerika het 'n skerp aanval op die Republikeinse kandidaat, Donald Trump, gedoen en gesê hy is nie geskik om as President te dien nie.

Obama sê Trump se kritiek op 'n Moslem-familie, wie se seun dood is terwyl hy as 'n kaptein in die Amerikaanse leër gedien het, wys dat Trump skandelik onvoorbereid is om die land te lei.

Hy het ook vrae gehad oor waarom die Republikeinse party steeds voortgaan om Trump as kandidaat te steun.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page