SA Munisipale verkiesings: Veiligheidsmaatreëls verskerp
- Aug 2, 2016
- 1 min read

Die Suid-Afrikaanse President Jacob Zuma sê veiligheidsmaatreëls is verskerp om te verseker dat more se verkiesing nie deur misdadige en gewelddadige voorvalle ontsier word nie.
Zuma het die ontplooiing van meer as tweeduisend weergmaglede goedgekeur om die polisie by te staan in die handhawing van wet en orde.
Sowat 26 miljoen kiesers is geregistreer om more aan die munisipale verkiesings deel te neem.

























Comments