top of page

Amerikaanse gesondheidsowerhede waarsku oor Zika-virus in Miami

  • Aug 2, 2016
  • 1 min read

Die Amerikaanse gesondheidsowerhede het waarskuwings verskerp oor die risiko wat die Zika-virus vir swanger vroue in Miami in Florida inhou.

Kenners van die Sentrum vir Siektebeheer en Voorkoming is besig om maatreëls in te stel om die verspreiding van die virus stop te sit.

Tien nuwe gevalle van die Zika-virus is die afgelope tyd in Miami aangemeld.

'n Navorser aan die Universiteit van die Vanderbilt mediese fakulteit sê hulle is bekommerd dat mense wat die Zika virus het na ander dele van die land reis.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page