Zuma wens Moslems 'n geseënde Eid Mubarak toe
- Jul 6, 2016
- 1 min read

Die Suid-Afrikaanse President, Jacob Zuma het Moslems in Suid-Afrika en regdeur die wêreld 'n geseënde Eid Mubarak toegewens.
Die fees dui die einde van die heilige maand van Ramadan aan. Moslems sal vandag hoofsaaklik in gebed deurbring en dankbaarheid toon vir die seën wat hulle ontvang.
Die nuwe maan, wat die einde van Ramadan aandui, is gisteraand by Seepunt gewaar.

























Comments