VN: Shia-militante ontvoer 900 mans en seuns
- Jul 6, 2016
- 1 min read

Die Verenigde Nasies sê 'n Shia-militante groep, wat saam met die Irakse weermag veg, het moontlik sowat 900 mans en seuns ontvoer en moontlik 50 van hulle vermoor.
Die VN se menseregtehoof, Ra'ad Al-Hussein sê die mans en seuns is aangehou tydens gevegte wat ten doel het om die stad Falluja van I.S.-militante te herower.
Hy sê sowat 900 burgerlikes word nog vermis.

























Comments