top of page

Tennis: Williams-susters dring deur na halfeindronde

  • Jul 6, 2016
  • 1 min read

Albei die Williams-susters, Serena en Venus, het deurgedring na die halfeindronde van die Wimbledon-toernooi in Londen en kan dalk in die eindstryd teen mekaar te staan kom.

Die eerste gekeurde Serena sal teen die Russiese speler, Elena Vesnina te staan kom, terwyl Venus Williams in die halfeindstryd teen Angelique Kerber van Duitsland sal speel.

Die 36-jarige Venus is die oudste vrouespeler in die toernooi


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page