top of page

Istanboel-aanval: 3 Verdagtes in hegtenis geneem

  • Jul 4, 2016
  • 1 min read

Die Turkse polisie het nog drie verdagtes in hegtenis geneem in verband met die aanval by Istanboel se lughawe waarin 44 mense dood is.

Die polisie het nie die verdagtes se name of nasionaliteite bekend gemaak nie. Vroeër is bekend gemaak dat 27 verdagtes reeds aangekeer is.

Drie militante gewapen met outomatiese gewere en selfmoordbomme het die Ataturk-lughawe Dinsdagaand aangeval.

Die Turkse owerhede glo dat dit die werk van die Islamitiese Staat-groep was.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page