ANC-lede geskors
- Jul 1, 2016
- 1 min read

Die ANC het intussen een van sy lede geskors wat blykbaar die aanhitser by Woensdagaand se geweldadige betoging op die N2-snelweg buite Kaapstad was.
Die ANC se provinsiale woordvoerder, Yonela Diko sê die party sal nie huiwer om tugstappe te doen teen lede wat die ANC se beleid oortree nie.

























Comments