Singapore Airlines-vlug slaan aan die brand
- Jun 27, 2016
- 1 min read

'n Vliegtuig van die lugdiens - Singapore Airlines - wat onderweg was na Milaan in Italië, moes terugdraai na die Changi lughawe nadat 'n oliewaarskuwingsliggie begin flikker het.
Die vliegtuig se regter enjin het met landing aan die brand geslaan en die nooddienste moes die brand vinnig blus.
Daar was 222 passasiers en 19 bemanningslede aanboord. Niemand is beseer nie.

























Comments