top of page

Clinton nege keer meer geld as Trump

  • Jun 22, 2016
  • 1 min read

'n Nuwe verslag wat deur die Amerikaanse Federale Verkieisingskommissie bekendgemaak is, toon aan dat die Demokratiese party se waarskynlike presidentskandidaat , Hillary Clinton, bykans nege keer meer geld en tien keer meer personeel beskikbaar het tydens haar verkiesingsveldtog as haar Republikeinse teenstander, Donald Trump.

Die Trump-veldtog het na bewering aan die einde van Mei net meer as drie miljoen dollar in die bank gehad teenoor Clinton se 26 miljoen dollar.

Trump, wat 'n sakeman is, het egter vir 'n geruime tyd sy eie veldtog gefinansier.


 
 
 

Comments


Featured Posts
Recent Posts
Archive
Search By Tags
Follow Us
  • RSS Social Icon
  • Facebook Basic Square
  • Twitter Basic Square
  • Google+ Basic Square

SWAKOPMUND ON 107.7 FM

&

WALVIS BAY ON 106.9 FM

West Coast FM Tagline

 © 2016 - West Coast FM 

bottom of page